Hierdie lieflike troeteldier vriendelike, strandfront-akkommodasie (700 meter vanaf Dolphin Beach se hoof strand) is Jeffreysbaai geleë. 7onthebeach bied braai geriewe, veilige parkeerplek, slim-TV met vesel-internet ...
Luukse selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van Kingston Place in die Marina Martinique, Jeffreysbaai – Oos-Kaap. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Hoofslaapkamer het ...
Nylie Dreams Akkommodasie Modimolle [Nylstroom] Waterberg Distrik Gaste Kamer Nr 1 slaap per nag 2 persone soos teen die vertoonde prys. Teen ‘n ekstra R200 ...
Met die manjifieke Swartberge as agtergrond en asemrowende uitsigte oor die karoovelde, lê Wildehondekloof Privaat Wildreservaat. Ons eksklusiewe luukse Wes-Kaapse lodge bied 8 luukse slaapkamers, ...
De Zeekoe is ‘n pragtige lusern Gasteplaas, met ‘n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin. Ons bied ‘n verskeidenheid luukse en suite-kamers en selfsorg-opsies en ...
Blyderivier Lodge word omring deur die rustige Blyderivier en die majestueuse Drakensberge en is in ‘n privaat reservaat geleë, in ‘n area wat bekend is ...
Astonbaai Vakansie Akkommodasie, Selfsorg, Jeffreysbaai Oos-Kaap Beskik oor ‘n balkon en is in Jeffreysbaai geleë, binne net 100 meter van Dophin Beach en 500 meter ...
Jamais le même Kakamas Akkommodasie Selfsorg houthuis met bosveld atmosfeer. Naby Kakamas. Dit is op ‘n kleinhoewe geleë. Privaat plonspoel en boma braai. Slim-TV en ...