Reset Password

Your search results

Jeffreysbaai Akkommodasie 700m vanaf Dolphin Beach

,
Jeffreys Bay, , Ander, Jeffreys Bay
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Eenhede
Vakansie Woonstelle
| 3 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Hierdie lieflike troeteldier vriendelike, strandfront-akkommodasie (700 meter vanaf Dolphin Beach se hoof strand) is Jeffreysbaai geleë.
7onthebeach bied braai geriewe, veilige parkeerplek, slim-TV met vesel-internet en Open-View. Dit is ‘n 3 slaapkamer woonstel en bied slaapplek aan vir tot 6 gaste. Die woonstel bied ‘n paar skouspelagtige uitsigte en gerieflike verblyf.

NB – Die gekwoteerde prys is vir 2 gaste. Ekstra gaste van 3 tot 6 sal teen R250 per persoon per nag ekstra kos.
Prys sal oor Desember R2800 per nag wees vir die hele eenheid. (6 gaste).

Jeffreysbaai, geleë in die Oos-Kaap, spog met skouspelagtige goue sand strande met Blouvlagstatus en is wêreldwyd bekend as een van die beste branderplankry plekke in die wêreld.

Dinge om te doen in en om Jeffreys sluit in:
* Beginner Surf lesse
* Sandboarding
* Fiets roetes
* Wacky Water Park
* Besoek Jeffreysbaai se Skulpmuseum
* Besoek die Brewhaha Craft Brewery
en daar is nog soveel meer….

Bespreek vandag nog jou verblyf. Kies daardie datums en aantal gaste en dien jou bespreking in.

Jy betaal nie aanlyn nie. Ons sal jou n faktureer uitryk.

Sien jou binnekort!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.575 ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 1.575 ZAR
Cleaning Fee: 350 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Bedroom 3
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Garden Route
State: Eastern Cape
Zip: 6330
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 42180
Rooms: 7
Bedrooms: 3
Bathrooms: 1
In-Boek Tyd: 15h00
Uit-Boek Tyd: 10h00
Laat -in-Boek: Teen ekstra koste
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Linne - Indien U Benodig
Belangrike Inligting
Troeteldiere - Vriendelik
Dienste
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Boot Ritte
Aktiwiteite - Haai Duik
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Etes en Kombuis
Kombuis - privaat
Volledige Kombuis
Fasiliteite
Parkering op perseel
TV
TV - Dstv [Volle Weergawe]
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Other Features
Uitsig - Seeuitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Mei 2025
M D W T V S S
 1
1.575 ZAR
2
1.575 ZAR
3
1.575 ZAR
4
1.575 ZAR
5
1.575 ZAR
6
1.575 ZAR
7
1.575 ZAR
8
1.575 ZAR
9
1.575 ZAR
10
1.575 ZAR
11
1.575 ZAR
12
1.575 ZAR
13
1.575 ZAR
14
1.575 ZAR
15
1.575 ZAR
16
1.575 ZAR
17
1.575 ZAR
18
1.575 ZAR
19
1.575 ZAR
20
1.575 ZAR
21
1.575 ZAR
22
1.575 ZAR
23
1.575 ZAR
24
1.575 ZAR
25
1.575 ZAR
26
1.575 ZAR
27
1.575 ZAR
28
1.575 ZAR
29
1.575 ZAR
30
1.575 ZAR
31
1.575 ZAR
 
Junie 2025
M D W T V S S
 1
1.575 ZAR
2
1.575 ZAR
3
1.575 ZAR
4
1.575 ZAR
5
1.575 ZAR
6
1.575 ZAR
7
1.575 ZAR
8
1.575 ZAR
9
1.575 ZAR
10
1.575 ZAR
11
1.575 ZAR
12
1.575 ZAR
13
1.575 ZAR
14
1.575 ZAR
15
1.575 ZAR
16
1.575 ZAR
17
1.575 ZAR
18
1.575 ZAR
19
1.575 ZAR
20
1.575 ZAR
21
1.575 ZAR
22
1.575 ZAR
23
1.575 ZAR
24
1.575 ZAR
25
1.575 ZAR
26
1.575 ZAR
27
1.575 ZAR
28
1.575 ZAR
29
1.575 ZAR
30
1.575 ZAR
 
past
today
booked

On the Map

1.575 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.575 ZAR per night