Reset Password

Your search results

Lys Vakansie Akkommodasie

Lys Vakansie Akkommodasie
Lys jou Vakansie Verblyf

Lys u per nag Verblyf gratis

Lys hier op ons webtuiste enige akkommodasie sonder aanmeldkoste, van ‘n gedeelde kamer tot ‘n tweede huis tot ‘n hotel, gastehuis, woonstel en meer.

U besluit hoe u wil aanbied

Kies u eie keuse skedule, prysplan en vereistes vir gaste. Sinkroniseer u besprekings deur middel van ons kalender dienste. Ons is daar om jou te help.

Verwelkom u eerste gas

Sodra u aanbieding / akkommodasie aktief is, kan u na gaste uitreik. U kan hulle navrae beantwoord. U kan die nuus met u skakel vanaf ons webtuiste op sosiale media versprei, of versoek dat u aanbieding as ‘n spesiale afslag verblyf beskikbaar sal wees.

Fooie vir gashere en gaste

Gaste betaal die prys wat hulle sien, en gaste betaal via hierdie webwerf geen ekstra fooie of BTW nie. Vir gashere / eienaars bied ons ook al ons dienste gratis aan, met die uitsondering van ons ‘n diensfooi van 10% wat ons vra vanaf ons gasheer / eienaars vir suksesvolle verwerkte besprekings, geen BTW.

VOEG JOU AKKOMMODASIE TOT HIERDIE WEBTUISTE. KLIEK OP SIGNUP / TEKEN-AAN HIERDONDER EN DAN:

  1. Registreer
  2. Voltooi jou profiel
  3. Gaan na “Add Listing / Voeg Akkommodasie” en volg die instruksies
  4. Ons sal gou kyk en aktiveer, yeah!

Vir navrae of meer inligting kliek hier –> https://vakansieakkommodasie.co.za/hulplyn 

Kom geniet die tye en bemark en kuier lekker in Afrikaans.

(c) Want2Stay [Pty] Ltd – Vakansie Akkommodasie10

One thought on “Lys Vakansie Akkommodasie

  • on 15 Augustus 2019

    fantastic put up, very informative. I wonder why the opposite specialists of this sector don’t notice this.

    You should continue your writing. I’m confident, you have a great readers’
    base already!

Leave a Reply