Reset Password

Your search results

Nylie Dreams Akkommodasie Waterberg Distrik

,
Modimolle, , Modimolle, Modimolle
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Kamer
Kamers
| 1 Bedroom|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Nylie Dreams Akkommodasie Modimolle [Nylstroom] Waterberg Distrik

Gaste Kamer Nr 1 slaap per nag 2 persone soos teen die vertoonde prys. Teen ‘n ekstra R200 kan u ‘n 3de persoon voeg, of bespreek Kamer Nr 1 en laat weet ons indien u meer as 3 persone is.

Ons 3 x gaste kamers [slaap 9 persone in totaal] bied WiFi, privaat badkamer met stort, klein kombuisie met yskas en mikrogolf, en eie patio met ingang na u kamer. Parkeer binne erf met elektroniese hek.
Algemene Inligting
Modimolle, voorheen Nylstroom, is geleë in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie, Suid-Afrika, en is ongeveer 135km noord van Pretoria geleë.  Die naam Nylstroom is afkomstig van die rivier, die Nyl. Die dorp Nylstroom is in Februarie 1866 op ‘n plaas uitgelê. Vandag is die dorp Nylstroom vernoem na Modimolle die prominente heuwel wat die plaaslike stam as hul heilige berg beskou.

Modimolle beteken ‘the spirits have eaten’ wat verband hou met die tradisie van die plaaslike stam wat kos aan die voorvaders bied.

Dit is ‘n medium grootte dorpie wat hoofsaaklik fokus op landbou en boerdery (sitrus, druiwe en beeste) sowel as wildlewe en is ‘n pragtige toerisme bestemming. Daar is ‘n verskeidenheid van restaurante wat voorsiening maak vir alle smake en begrotings.

Die Nyl-vloedvlakte en die Nylsvley-natuurreservaat is ‘n gewilde toeriste aantreklikheid. Hierdie groot vleiland is geleë tussen Modimolle en Mookgophong en is die tuiste van die grootste versameling watervoëls in die suidelike halfrond. Die reservaat is oop vir dagbesoekers sowel as kampeerders.

BESPREEK GOU JOU PLEKKIE, JY BETAAL NIE AANLYN NIE.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 800 ZAR
Price per night (7d+): 700 ZAR
Price per night (30d+): 600 ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 800 ZAR
Extra Price per guest: 200 ZAR
Minimum no of nights: 1
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
City:
County: Waterberg
State: Limpopo
Zip: 0510
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 41927
Property Size: 25 m2
Rooms: 3
Bedrooms: 1
Bathrooms: 3
In-Boek Tyd: 14:00
Uit-Boek Tyd: 10:00
Laat -in-Boek: 20:00
Opsionele Dienste: 0
Buite Fasiliteite: 0
Ekstra Persone: 0
Kanselasie: 24 uur
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Ensuite Badkamers
Handdoek word verskaf
Linne word verskaf
Storte
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Etes en Kombuis
Ketel
Koelkas
Kombuisie
Mikrogolf oond
Fasiliteite
Internet
Lugreeling
Parkering op perseel
Tuin - omsluit
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Golfbaan
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Naby Winkels
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
24 uur
Musiek binne perke sonder om die ander gaste te hinder.

Availability

Maart 2025
M D W T V S S
 1
800 ZAR
2
800 ZAR
3
800 ZAR
4
800 ZAR
5
800 ZAR
6
800 ZAR
7
800 ZAR
8
800 ZAR
9
800 ZAR
10
800 ZAR
11
800 ZAR
12
800 ZAR
13
800 ZAR
14
800 ZAR
15
800 ZAR
16
800 ZAR
17
800 ZAR
18
800 ZAR
19
800 ZAR
20
800 ZAR
21
800 ZAR
22
800 ZAR
23
800 ZAR
24
800 ZAR
25
800 ZAR
26
800 ZAR
27
800 ZAR
28
800 ZAR
29
800 ZAR
30
800 ZAR
31
800 ZAR
 
April 2025
M D W T V S S
 1
800 ZAR
2
800 ZAR
3
800 ZAR
4
800 ZAR
5
800 ZAR
6
800 ZAR
7
800 ZAR
8
800 ZAR
9
800 ZAR
10
800 ZAR
11
800 ZAR
12
800 ZAR
13
800 ZAR
14
800 ZAR
15
800 ZAR
16
800 ZAR
17
800 ZAR
18
800 ZAR
19
800 ZAR
20
800 ZAR
21
800 ZAR
22
800 ZAR
23
800 ZAR
24
800 ZAR
25
800 ZAR
26
800 ZAR
27
800 ZAR
28
800 ZAR
29
800 ZAR
30
800 ZAR
 
past
today
booked

On the Map

800 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
800 ZAR per night