Reset Password

Your search results

De Zeekoe Gasteplaas Kothuis Oudtshoorn

,
Oudtshoorn, , Garden Route, Oudtshoorn
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Eenhede
Bed en Ontbyt, Gastehuise, Kothuise
| 3 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

De Zeekoe is ‘n pragtige lusern Gasteplaas, met ‘n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin.
Ons bied ‘n verskeidenheid luukse en suite-kamers en selfsorg-opsies en wonderlike aktiwiteite vir die hele gesin!

Geniet staptogte, fietsry, swem, en ons eksklusiewe Five Shy Meerkat Tours
Slegs 7 km buite Oudtshoorn, in die Tuinroete se Klein Karoo, omring deur die bekende Swartberge en Outeniekwaberge, is een van die wêreld se 17 “hot spots” met 3 oorvleuelende blomsones.  Kom ontspan in ons pragtige omgewing in die Tuinroete – Klein Karoo.  Bespreek jou akkommodasie nou, jy betaal nie aanlyn nie, ons epos die faktuur vir jou.
Kom kuier in die TuinRoete

3 Privaat kothuise – 2 km vanaf die hoofhuis. Hierdie privaat Oudtshoorn-kothuise is net 5 minute se ry vanaf die hoofhuis.

Hierdie huise bied asemrowende uitsigte oor die berge en oorvloedige voëllewe en 162 aangetekende voëlspesies. Hierdie area is malariavry.

Elke kothuis is sorgvuldig in die omliggende Karooveld geïnkorporeer.

Die 3 kothuise is toegerus met ‘n kroeg, kluis, koffie en tee, binne-kaggel, buite-kaggel, slegs storte, verwarmer/lugversorging, gastegeriewe, badjas, pantoffels en privaat dek. Gratis Wi-Fi.

Ontbyt en aandete bedien by die hoofhuis.

NB – Die pryse sluit ontbyt in, so vra gerus vir ons as jul dalk ‘n kwotasie benodig vir ons verskeie opsies.

Sien ook gerus ons Gastehuis opsie:

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per guest: 1.100 ZAR
Minimum no of nights: 1
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Garden Route
State: Western Cape
Zip: 6620
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 41793
Rooms: 6
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens
Elektriese Kombers
Ensuite Badkamers
Storte
Dienste
Kamerdiens - Daagliks
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wildlewe
Fasiliteite
Kaggel - Binne
Parking - On premises
Swembad - Algemene Gebruik
Wifi Internet
Other Features
Uitsig - Berguitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Februarie 2025
M D W T V S S
 1
1.100 ZAR
2
1.100 ZAR
3
1.100 ZAR
4
1.100 ZAR
5
1.100 ZAR
6
1.100 ZAR
7
1.100 ZAR
8
1.100 ZAR
9
1.100 ZAR
10
1.100 ZAR
11
1.100 ZAR
12
1.100 ZAR
13
1.100 ZAR
14
1.100 ZAR
15
1.100 ZAR
16
1.100 ZAR
17
1.100 ZAR
18
1.100 ZAR
19
1.100 ZAR
20
1.100 ZAR
21
1.100 ZAR
22
1.100 ZAR
23
1.100 ZAR
24
1.100 ZAR
25
1.100 ZAR
26
1.100 ZAR
27
1.100 ZAR
28
1.100 ZAR
 
Maart 2025
M D W T V S S
 1
1.100 ZAR
2
1.100 ZAR
3
1.100 ZAR
4
1.100 ZAR
5
1.100 ZAR
6
1.100 ZAR
7
1.100 ZAR
8
1.100 ZAR
9
1.100 ZAR
10
1.100 ZAR
11
1.100 ZAR
12
1.100 ZAR
13
1.100 ZAR
14
1.100 ZAR
15
1.100 ZAR
16
1.100 ZAR
17
1.100 ZAR
18
1.100 ZAR
19
1.100 ZAR
20
1.100 ZAR
21
1.100 ZAR
22
1.100 ZAR
23
1.100 ZAR
24
1.100 ZAR
25
1.100 ZAR
26
1.100 ZAR
27
1.100 ZAR
28
1.100 ZAR
29
1.100 ZAR
30
1.100 ZAR
31
1.100 ZAR
 
past
today
booked

On the Map

1.100 ZAR per persoon per guest
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.100 ZAR per persoon per guest