Reset Password

Your search results

Wildehondekloof Privaat Wildreservaat Gastehuis Oudtshoorn

Oudtshoorn,
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Kamer
Gastehuise
| 8 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Met die manjifieke Swartberge as agtergrond en asemrowende uitsigte oor die karoovelde, lê Wildehondekloof Privaat Wildreservaat.

Ons eksklusiewe luukse Wes-Kaapse lodge bied 8 luukse slaapkamers, almal en suite en lugversorging met asemrowende uitsigte oor die berg en rivier in Oudtshoorn.

One Private Presidential Suite het ‘n koninggrootte-bed en ‘n privaat sitkamer met ‘n kaggel binne en privaat stoep wat oor die berge en rivier uitkyk.

Alle slaapkamers in ons Oudtshoorn Wildreservaat word voorsien van beddegoed, handdoeke, toiletware (d.w.s. toiletpapier, handewas, sjampoe en stortjel) en koffie- en teegeriewe. ‘n Wasgoedfasiliteit word tot gaste se beskikking verskaf.

Die dubbelsydige kaggel in die middel van die ruim sitkamer nooi gaste uit om tyd saam met vriende en familie te geniet.

Winter Spesiale Aanbiedings = R1250 per persoon/per nag vir luukse verblyf en dit sluit ons meerkat toer en ontbyt in.

NB – Die pryse sluit ontbyt in en as jy enkel is en net vir jou wil bespreek sal die per nag tarief begin by R1000 per nag, afhangende van die tiepe verblyf. So vra gerus vir ons as jul dalk ‘n kwotasie benodig vir ons verskeie opsies.

Kom deel die oorvloed en asemrowende skoonheid wat hierdie 4000 hektaar reservaat bied.

Ons sal verseker dat jy ‘n unieke Suid-Afrikaanse Safari-ervaring geniet, met ‘n reeks luukse verblyf en selfsorg-opsies.

Hierdie grasieuse wildreservaat in familiebesit en privaat bedryf is malariavry en die tuiste van ‘n verskeidenheid diere en bokspesies, insluitend Kaapse bergsebras, kameelperde en wildebeeste.

So kom en geniet. Bespreek vandag nog en of vra vir ‘n kwotasie. Ons help graag en sien uit om julle te ontvang.

Hier is ons kothuis opsie:

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per guest: 800 ZAR
Minimum no of nights: 1
Maximum extra guests allowed: 26 Guests
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Garden Route
State: Western Cape
Zip: 6620
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 41814
Rooms: 30
Bedrooms: 8
Bathrooms: 8
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Mei 2026
M D W T V S S
 1
800 ZAR
2
800 ZAR
3
800 ZAR
4
800 ZAR
5
800 ZAR
1
6
800 ZAR
1
7
800 ZAR
1
8
800 ZAR
1
9
800 ZAR
1
10
800 ZAR
1
11
800 ZAR
1
12
800 ZAR
1
13
800 ZAR
1
14
800 ZAR
1
15
800 ZAR
1
16
800 ZAR
1
17
800 ZAR
1
18
800 ZAR
1
19
800 ZAR
1
20
800 ZAR
1
21
800 ZAR
1
22
800 ZAR
1
23
800 ZAR
1
24
800 ZAR
1
25
800 ZAR
1
26
800 ZAR
1
27
800 ZAR
1
28
800 ZAR
1
29
800 ZAR
1
30
800 ZAR
1
31
800 ZAR
1
Junie 2026
M D W T V S S
1
800 ZAR
1
2
800 ZAR
1
3
800 ZAR
1
4
800 ZAR
1
5
800 ZAR
1
6
800 ZAR
1
7
800 ZAR
1
8
800 ZAR
1
9
800 ZAR
1
10
800 ZAR
1
11
800 ZAR
1
12
800 ZAR
1
13
800 ZAR
1
14
800 ZAR
1
15
800 ZAR
1
16
800 ZAR
1
17
800 ZAR
1
18
800 ZAR
1
19
800 ZAR
1
20
800 ZAR
1
21
800 ZAR
1
22
800 ZAR
1
23
800 ZAR
1
24
800 ZAR
1
25
800 ZAR
1
26
800 ZAR
1
27
800 ZAR
1
28
800 ZAR
1
29
800 ZAR
1
30
800 ZAR
1
 
past
today
booked

On the Map

Similar Listings

De Zeekoe Gasteplaas Kothuis Oudtshoorn
1.100 ZAR per persoon /guest per night
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Rus in De Rust Verblyf
1.450 ZAR /night
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
image
1.500 ZAR /night
Geverifieerd
800 ZAR per guest
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
800 ZAR per guest