Reset Password

Your search results

Perfekte Easy Going Vakansiehuis in Struisbaai

,
Struisbaai, , Suidste Punt, Agulhas, Struisbaai
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Vakansie Huise
| 4 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Hierdie pragtige dubbelverdiepinghuis is geleƫ in baie privaat en stil doodloopstraat in Struisbaai.

Dit is aan die mees suidelike punt van Suid-Afrika.

Die huis bied: ruim vloeiende leefareas, volledig gemeubileer en toegerus beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, ‘n kombuis, eetarea, sitarea en onderdakstoep met ‘n ingeboude braai. Die hele huis is het ‘n pragtige dekor en beskik oor ‘n Oopplan ultra moderne kombuis en aparte opwaskamer.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met ‘n Mi-box met Netflix, Showmax, DStv en YouTube ontspan. Die leefarea bied toegang tot ‘n onderdakstoep.

Leef jou droom uit wanneer jy ‘n naweek of selfs jou vakansie in hierdie huis deurbring!
Beplan met liefde en toegeneentheid.

Die eiendom is ommuur (nie troeteldiervriendelik nie) en bied asemrowende see-uitsigte vanaf die tweede verdieping.

3 van die slaapkamers het sy eie skuifdeur wat na elkeen se eie balkon area lei. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis is sleg 1 km van die see af waar daar gehengel, kajakvaar, branderplankry, sweefski en walviskyk tussen Julie en Augustus is. Daar is nog heelwat ander plekke om te sien.

Bespreek of doen navraag oor jou verblyf vandag nog!

Neem asb kennis: Slegs 21 nagte verblyf versoeke sal oorweeg word oor die Desember/Januarie vakansies.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 3.000 ZAR
Cleaning Fee: 750 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 1.500 ZAR
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Bedroom 3
Bedroom 4
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Overberg
State: Western Cape
Zip: 7285
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 2434
Rooms: 6
Bedrooms: 4
Bathrooms: 3
in-Boek tyd: 15:00
uit-Boek tyd: 10:00
Laat -in-Boek: 17:00
Kanselasie: Streng voorwaardes
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Handdoeke word nie verskaf
Linne word verskaf
Belangrike Inligting
Geskik vir Funksies
Kinder Vriendelik
Rolstoel Vriendelik - Nee
Rook - Nee
Dienste
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Boot Ritte
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Pretpark
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Walvis Kyk
Aktiwiteite - Wildlewe
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Koelkas
Mikrogolf oond
Volledige Kombuis
Vrieskas
Washing Machine
Fasiliteite
Kaggel - Binne
Parkering op perseel
Tuin - omsluit
TV - Sateliet
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Museums
Naby Restaurante
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Beperkte seeuitsig
Uitsig - Panoramiese uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Sien asseblief kanselasie voorwaardes.
Geen wilde partytjies en geen diere.

Availability

April 2026
M D W T V S S
 1
3.000 ZAR
2
3.000 ZAR
3
3.000 ZAR
4
3.000 ZAR
5
3.000 ZAR
6
3.000 ZAR
7
3.000 ZAR
8
3.000 ZAR
9
3.000 ZAR
2
10
3.000 ZAR
2
11
3.000 ZAR
2
12
3.000 ZAR
2
13
3.000 ZAR
2
14
3.000 ZAR
2
15
3.000 ZAR
2
16
3.000 ZAR
2
17
3.000 ZAR
2
18
3.000 ZAR
2
19
3.000 ZAR
2
20
3.000 ZAR
2
21
3.000 ZAR
2
22
3.000 ZAR
2
23
3.000 ZAR
2
24
3.000 ZAR
2
25
3.000 ZAR
2
26
3.000 ZAR
2
27
3.000 ZAR
2
28
3.000 ZAR
2
29
3.000 ZAR
2
30
3.000 ZAR
2
 
Mei 2026
M D W T V S S
 1
3.000 ZAR
2
2
3.000 ZAR
2
3
3.000 ZAR
2
4
3.000 ZAR
2
5
3.000 ZAR
2
6
3.000 ZAR
2
7
3.000 ZAR
2
8
3.000 ZAR
2
9
3.000 ZAR
2
10
3.000 ZAR
2
11
3.000 ZAR
2
12
3.000 ZAR
2
13
3.000 ZAR
2
14
3.000 ZAR
2
15
3.000 ZAR
2
16
3.000 ZAR
2
17
3.000 ZAR
2
18
3.000 ZAR
2
19
3.000 ZAR
2
20
3.000 ZAR
2
21
3.000 ZAR
2
22
3.000 ZAR
2
23
3.000 ZAR
2
24
3.000 ZAR
2
25
3.000 ZAR
2
26
3.000 ZAR
2
27
3.000 ZAR
2
28
3.000 ZAR
2
29
3.000 ZAR
2
30
3.000 ZAR
2
31
3.000 ZAR
2
past
today
booked

On the Map

3.000 ZAR per night
×

Check Availability

Add to Favorites
Share
x
3.000 ZAR per night