Reset Password

Your search results

9 Slaapplek Verblyf in Struisbaai

,
Struisbaai, , Struisbaai
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Vakansie Huise
|5 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Haus Windhoek is 400 meter vanaf Struisbaai hawe en die strand.
3 en 2 SLAAPKAMERS –
* Ons tariewe: *
Hoogseisoen (Paasfees, Desember, Januarie en Februarie):
R2100 per nag vir huis en woonstel – slaapplek vir 9
R1850 per nag slegs vir huis – slaapplek vir 6
Lae seisoen:
R1550 per nag vir huis en woonstel – slaapplek vir 9
R1300 per nag slegs vir huis – slaapplek vir 6
Midweek-spesiale – Bespreek 4 nagte en betaal slegs vir 3 (Ma tot Donderdag, uitgesluit skoolvakansies en langnaweke)
Afslagprys vir langer verblyf en vir besprekings met minder as 4 mense.
Troeteldiervriendelik
Ten volle toegeruste kombuis
Oopplan sit- en eetkamer
Wasmasjien
Buitebraai met toe tuin
Enkel motorhuis en genoeg parkeerplek rondom die huis
Buitelugstort om na die strand af te spoel!
Om foto’s van ons vakansiehuis te sien

Hierdie lieflike vakansiehuis is sentraal geleƫ naby die strande, hawe en winkels.
Dit het ‘n huis en woonstel met slaapplek vir 6 en 3.
Ideaal vir 1 of 2 gesinne
Troeteldiervriendelik
Toegeboude erf
Braai
Motorhuis & parkering
* Let wel: GEEN TV of WIFI nie

BESPREEK GOU JOU VERBLYF HIER AANLYN, WANT JY BETAAL NIE HIER NIE. ONS EPOS DIE FAKTUUR VIR JOU.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.550 ZAR
Cleaning Fee: 250 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Bedroom 3
Bedroom 4
Bedroom 5
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Overberg
State: Western Cape
Zip: 7285
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 39907
Rooms: 9
Bedrooms: 5
Bathrooms: 2
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Mei 2024
M D W T V S S
 1
1.550 ZAR
2
1.550 ZAR
3
1.550 ZAR
4
1.550 ZAR
5
1.550 ZAR
6
1.550 ZAR
7
1.550 ZAR
8
1.550 ZAR
9
1.550 ZAR
10
1.550 ZAR
11
1.550 ZAR
12
1.550 ZAR
13
1.550 ZAR
14
1.550 ZAR
15
1.550 ZAR
16
1.550 ZAR
17
1.550 ZAR
18
1.550 ZAR
19
1.550 ZAR
20
1.550 ZAR
21
1.550 ZAR
22
1.550 ZAR
23
1.550 ZAR
24
1.550 ZAR
25
1.550 ZAR
26
1.550 ZAR
27
1.550 ZAR
28
1.550 ZAR
29
1.550 ZAR
30
1.550 ZAR
31
1.550 ZAR
 
Junie 2024
M D W T V S S
 1
1.550 ZAR
2
1.550 ZAR
3
1.550 ZAR
4
1.550 ZAR
5
1.550 ZAR
6
1.550 ZAR
7
1.550 ZAR
8
1.550 ZAR
9
1.550 ZAR
10
1.550 ZAR
11
1.550 ZAR
12
1.550 ZAR
13
1.550 ZAR
14
1.550 ZAR
15
1.550 ZAR
16
1.550 ZAR
17
1.550 ZAR
18
1.550 ZAR
19
1.550 ZAR
20
1.550 ZAR
21
1.550 ZAR
22
1.550 ZAR
23
1.550 ZAR
24
1.550 ZAR
25
1.550 ZAR
26
1.550 ZAR
27
1.550 ZAR
28
1.550 ZAR
29
1.550 ZAR
30
1.550 ZAR
past
today
booked

On the Map

Similar Listings

1.550 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.550 ZAR per night