Reset Password

Your search results

Vissermans Akkommodasie te Huis Visblik Struisbaai

,
Struisbaai, , Overberg, Struis Bay, Agulhas
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Vakansie Huise
| 4 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Vissermans Akkommodasie te Huis Visblik Struisbaai

En ook die perfekte Familie Vakansiehuis op Struisbaai

Huis visblik vir rots strand vissermanne kan tot 12/14 manne  slaap R250.00 p/persoon n nag min van 4 persone R1000.00 p/nag +R350.00 een malige skoonmaakdienste p/besoek aas vrieskas en vis vrieskas beskikbaar asook vries en yskas in kombuis en elke kamer het sy eie kroeg yskas ketel en 4bekkers met microgolf in kombuis het alle nodige eetgerei potte pane ens kamers het bed en matras jul bring die nodige beddegoed kusing handoek en toiletries toilet papier skottelgoed opwas middels ens help maar met die beskrywing genoeg parkeer plek vir voertuie en bote.

En buite op die beskutte patio is dit darem geskik om te rook.

Jy kan maar jou bespreking hier maak, want jy gaan nie hier aanlyn bespreek nie en jy gaan nie BTW betaal nie. Dis mos nou lekkerder as lekke!

Struisbaai bied ook die jaarlikse Geelstertfees aan wat rondom kosstalletjies, kunstenaars en musikale kunstenaars draai. Ander topbesienswaardighede in die dorp sluit die restaurante in en die kleurvolle, bedrywige Struisbaai-hawe waar besoekers kan sien hoe die tradisionele visserman hul daaglikse vangs inbring en vars vis kan koop. Ook om nie te mis nie, maak die inwonende pylstert, Parrie, sy verskyning saam met ‘n hele paar vriende.

Die skoon water en lug en 14km plat wit sand strand is een groot bederf. Inderdaad ook al die staproetes, Agulhas Ligtoring, en top visvang plekke tot verby Suiderstrand. Nee kyk, hier is dit lekker vir elke visserman en hulle families.

So, kom kuier!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 4 en Minder Persone 1.000 ZAR - R250 p/p Ekstra tot 12 Persone
Extra Price per guest: 250 ZAR
Cleaning Fee: 350 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Allow more guests than the capacity: yes
Maximum extra guests allowed: 8 Guests
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Overberg
State: Western Cape
Zip: 7285
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 44549
Rooms: 6
Bedrooms: 4
Bathrooms: 2
In-Boek Tyd: 13:00
Uit-Boek Tyd: 11:00
Ekstra Persone: 12 persone in totaal
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Handdoeke word nie verskaf
Linne word nie verskaf - Bring u eie
Stort x 2
Storte
Belangrike Inligting
Geskik vir Funksies
Kinder Vriendelik
Rook - Ja
Troeteldiere - Vriendelik
Dienste
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Boot Ritte
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Walvis Kyk
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Koelkas
Kombuis - Basies
Mikrogolf oond
Oond
Skottelgoedwasser
Volledige Kombuis
Fasiliteite
Internet
Parkering op perseel
Sekuriteit - Gewapendereaksie
Tuin - Nie Omsluit
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Panoramiese uitsig
Uitsig - Residensiele Uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Februarie 2025
M D W T V S S
 1
1.000 ZAR
2
1.000 ZAR
3
1.000 ZAR
4
1.000 ZAR
5
1.000 ZAR
6
1.000 ZAR
7
1.000 ZAR
8
1.000 ZAR
9
1.000 ZAR
10
1.000 ZAR
11
1.000 ZAR
12
1.000 ZAR
13
1.000 ZAR
14
1.000 ZAR
15
1.000 ZAR
16
1.000 ZAR
17
1.000 ZAR
18
1.000 ZAR
19
1.000 ZAR
20
1.000 ZAR
21
1.000 ZAR
22
1.000 ZAR
23
1.000 ZAR
24
1.000 ZAR
25
1.000 ZAR
26
1.000 ZAR
27
1.000 ZAR
28
1.000 ZAR
 
Maart 2025
M D W T V S S
 1
1.000 ZAR
2
1.000 ZAR
3
1.000 ZAR
4
1.000 ZAR
5
1.000 ZAR
6
1.000 ZAR
7
1.000 ZAR
8
1.000 ZAR
9
1.000 ZAR
10
1.000 ZAR
11
1.000 ZAR
12
1.000 ZAR
13
1.000 ZAR
14
1.000 ZAR
15
1.000 ZAR
16
1.000 ZAR
17
1.000 ZAR
18
1.000 ZAR
19
1.000 ZAR
20
1.000 ZAR
21
1.000 ZAR
22
1.000 ZAR
23
1.000 ZAR
24
1.000 ZAR
25
1.000 ZAR
26
1.000 ZAR
27
1.000 ZAR
28
1.000 ZAR
29
1.000 ZAR
30
1.000 ZAR
31
1.000 ZAR
 
past
today
booked

On the Map

4 en Minder Persone 1.000 ZAR - R250 p/p Ekstra tot 12 Persone per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
4 en Minder Persone 1.000 ZAR - R250 p/p Ekstra tot 12 Persone per night