Hierdie volledig toegeruste selfsorghuis met 2 slaapkamers, Quay West, is net 40 m van die Bergrivier af (2de ry), ideaal vir die kieskeurige reisiger om ...
Wigwam Rising Moon Glamping Akkommodasie Paternoster Farr Out B&B **** is geleë op ‘n kleinhoewe aan die buitewyke van Paternoster, omring deur Fynbos en natuurlewe ...
Farr Out Gastehuis, Paternoster, White Mussel room Fees jou oog op die pragtige tuin White Mussel-kamer by Farr Out Gastehuis is ‘n lugversorgde dubbelbed (koningingrootte-bed) ...
Kersterus is ‘n dubbelverdieping-selfsorghuis in die stil kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dié seefront huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan ...
Rocherpan is ’n pragtig ontwerpte selfsorgstrandhuis geleë in die rustige kusdorpie Dwarskersbos. Met asemrowende see-uitsigte en direkte toegang tot die strand, is hierdie toevlugsoord ideaal ...
Windsong Vakansieverblyf naby Vaalwater en die Waterberge in Limpopo. Windsong self is ‘n historiese plaashuis wat nou omskep word is in selfsorgverblyf. Oorspronklik gebou in ...
Bushwillow is ‘n tweeverdiepingkothuis met ‘n pragtige uitsig oor ons nuwe wildsarea. Dit is ons nuutste kothuis en is ontwerp om ‘n besondere ervaring vir ...
Seesig Kaap Agulhas Vakansie Huis
Pragtige vakansiehuis met see-uitsig vanuit elke kamer, +/- 100 m vanaf die strand.
Vier slaapkamers insluitend (2 en suite en 2 badkamers) ...
Big Sky Villa is 3 ster, selfsorg, gesins- en troeteldiervriendelik akkommodasie in Tulbagh. Kom geniet die wynlande en pragtige natuur. Bespreek gou jou plekkie. ...