Reset Password

Your search results

By Struisbaai See Akkommodasie

,
Struisbaai, , Struisbaai
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Prys Verlaag
Privaat Huise
Vakansie Huise
|5 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

By Struisbaai See Akkommodasie
Hierdie familie vakansiehuis in die klein kus dorpie Struisbaai geleƫ, 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Dit is 300 m vanaf die hoofswemstrand en stapafstand van winkels en restaurante af.

Hierdie vakansiehuis kan gemaklik tot 11 mense in die hoofhuis en in die kothuis akkommodeer. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ‘n enkelbed. Hierdie kamers deel ‘n badkamer wat toegerus is met ‘n stort en bad asook nog ‘n aparte stort.

Die hoofhuis bied ook ‘n volledig toegeruste kombuis met ‘n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring vir DStv-kyk. Daar is ook ‘n oopplan-eetarea met ‘n etenstafel met sitplek vir 12. Die huis het ‘n groot, toegeboude agterplaas met ‘n ingeboude braaigeriewe.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer terwyl die tweede slaapkamer 4 enkelbeddens het.

Die eenhede word nie apart uitverhuur nie so kom kuier rustig en veilig. Parrie die pylstert wag vir julle!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: Buite Seisoen 1.900 ZAR
Cleaning Fee: 700 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 1.000 ZAR
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Bedroom 3
Bedroom 4
Bedroom 5
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Suid Afrika
State: Westelike Provinsie
Zip: 7285
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf,Prys Verlaag
Property ID: 41014
Rooms: 11
Bedrooms: 5
Bathrooms: 4
In-Boek Tyd: Na 14:00
Uit-Boek Tyd: Voor 10:00
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens
Ensuite Badkamer x2
Handdoeke - Maar nie vir strand gebruik
Linne - Indien U Benodig
Linne word verskaf
Stort x 2
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Dienste
Geen Ekstra Besprekingsfooi vir Gaste
Geen Elektrisiteit Fooi
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Tennisbaan
Aktiwiteite - Walvis Kyk
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - Buitenshuis
Kombuis - privaat
Volledige Kombuis
Fasiliteite
Dstv Dish - Bring Own Machine & Card
Kaggel - Binne
Parkering op perseel
Tuin - omsluit
Naby Geriewe
Naby Golfbaan
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Museums
Naby Restaurante
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Residensiele Uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

Mei 2024
M D W T V S S
 1
1.900 ZAR
2
1.900 ZAR
3
1.900 ZAR
4
1.900 ZAR
5
1.900 ZAR
6
1.900 ZAR
7
1.900 ZAR
8
1.900 ZAR
9
1.900 ZAR
10
1.900 ZAR
11
1.900 ZAR
12
1.900 ZAR
13
1.900 ZAR
14
1.900 ZAR
15
1.900 ZAR
16
1.900 ZAR
17
1.900 ZAR
18
1.900 ZAR
19
1.900 ZAR
20
1.900 ZAR
21
1.900 ZAR
22
1.900 ZAR
23
1.900 ZAR
24
1.900 ZAR
25
1.900 ZAR
26
1.900 ZAR
27
1.900 ZAR
28
1.900 ZAR
29
1.900 ZAR
30
1.900 ZAR
31
1.900 ZAR
 
Junie 2024
M D W T V S S
 1
1.900 ZAR
2
1.900 ZAR
3
1.900 ZAR
4
1.900 ZAR
5
1.900 ZAR
6
1.900 ZAR
7
1.900 ZAR
8
1.900 ZAR
9
1.900 ZAR
10
1.900 ZAR
11
1.900 ZAR
12
1.900 ZAR
13
1.900 ZAR
14
1.900 ZAR
15
1.900 ZAR
16
1.900 ZAR
17
1.900 ZAR
18
1.900 ZAR
19
1.900 ZAR
20
1.900 ZAR
21
1.900 ZAR
22
1.900 ZAR
23
1.900 ZAR
24
1.900 ZAR
25
1.900 ZAR
26
1.900 ZAR
27
1.900 ZAR
28
1.900 ZAR
29
1.900 ZAR
30
1.900 ZAR
past
today
booked

On the Map

Buite Seisoen 1.900 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
Buite Seisoen 1.900 ZAR per night