Reset Password

Your search results

Kimburu Bushcamp Boskamp Verblyf

,
Middelburg, , Loskopdam
Privaat Eenhede
Kothuise
| 1 Bedroom|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Kimburu Bushcamp is die ideale wegbreek verblyf nie ver van Loskopdam nie.

Kom ontspan in die rustigheid van God se natuur. Stukkie hemel op jou voorstoep. Dit is ‘n rustige ontspanne plaas atmosfeer waar jy jouself in die bos kan verloor. Familie of groep vriende of selfs net jy en jou geliefde. Kuier om die boma vuur en ‘n vleisie op die kole. Pure Plaas!!!

Die hele kamp kan eksklusief bespreek word wat ideaal is vir familie-saamtrekke, afskeidsfunksies, verjaarsdae, kinderpartytjies en reünies. Daar is slaapplek vir 26 gaste.

Ontspan met ‘n lafenis langs die swembad terwyl die kinders op die klimrame en glybaan baljaar. Sluit die dag af langs ‘n bosveldvuur met die sterre as die ligte terwyl die tarentale en bospatrys se roep dit vervolmaak.

Stoffel en Blinkie – die stokstert-meerkatte is alte nuuskierig as iemand kom groet. Ode en Newsmaker – die miniatuurperde hou van baie aandag. Babavolstruise, makoue en tarentale is van die ander diere. Voëlkykers sal die ryk voëllewe soos die bosveld-visvanger, paradys-vlieëvanger, piet-my-vrou, houtkapper en kwêvoël geniet en natuurliefhebbers kan rustig die wandelroetes volg.

Nou waarvoor wag julle! Bespreek gou julle wegbreek hier aanlyn, julle betaal nie aanlyn nie!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Minimum no of nights: 1
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
1 Dubbel Bed
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
Area:
State: Mpumalanga
Zip: 1050
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property ID: 45916
Rooms: 2
Bedrooms: 1
Bathrooms: 1
in-Boek tyd: 14:00
uit-Boek tyd: 10:00
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Handdoek word verskaf
Linne word verskaf
Stort x 2
Belangrike Inligting
Geskik vir Funksies
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Troeteldiere - Vriendelik
Dienste
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wildlewe
Etes en Kombuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Kombuis - Word Gedeel
Mikrogolf oond
Oond
Volledige Kombuis
Vrieskas
Fasiliteite
Boma
Parking - Secure
Sekuriteit - Beveiligde Kompleks
Swembad - Algemene Gebruik
Naby Geriewe
Naby Golfbaan
Naby Restaurante
Naby Winkels
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
48 uur
Daar is slaapplek vir 26 gaste.

Availability

Junie 2026
M D W T V S S
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
1
13
1
14
1
15
1
16
1
17
1
18
1
19
1
20
1
21
1
22
1
23
1
24
1
25
1
26
1
27
1
28
1
29
1
30
1
 
Julie 2026
M D W T V S S
 1
1
2
1
3
1
4
1
5
1
6
1
7
1
8
1
9
1
10
1
11
1
12
1
13
1
14
1
15
1
16
1
17
1
18
1
19
1
20
1
21
1
22
1
23
1
24
1
25
1
26
1
27
1
28
1
29
1
30
1
31
1
 
past
today
booked

On the Map

per guest
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
per guest