Reset Password

Your search results

Hettie se Plekkie Sabie Selfsorg Akkommodasie

,
Sabie, , Hazyview, Mpumalanga, Sabie
Geverifieerd
Privaat Eenhede
Kothuise
|1 Bedroom|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Hettie se Plekkie is die Perfekte weg breek plek om die Panorama Route te besigtig. Die woonstel is in Sabie Mpumalanga gelee en kan op tot Vyf gaste akkomodeer.

Die aparte Hoof Slaap bestaan uit n Dubbel Bed met n Elektriese kombers, Lugversorger, Klok radio, TV en baie kas spasie vir almal. In die Leefarea is n Dubbel/Enkel Bunk Ded vir Drie Ekstra gaste. Spiel kas. Camping Cot op navraag.

In die Sitkamer is daar Gratis Wi-Fi en vol DSTV, TV en n DVD Speler met Movies vir reen dae. Info leër beskikbaar vir besigting toere. Speletjies. Die Kombuis is volledig toegerus om u vakansie so gemaklik as moonlik te maak. Van Breekgoed, Potte, Panne en eetgerei. Microgolf, Toaster en Ketel + welkom Koffie, Suiker en Tee. Die Badkamer is toegerus met n Shower en hand shower vir jonger kinders.

Buite is n Tafel met ses Stoele. Braai en waar Rook gelaat word, geen Rook binneshuis vir sekere gaste wat met Gesondheid Probleme. Private Ingang met Toesluit Hek. Elektiese Omheining.

Kom geniet die pragtige natuur in en om Sabie. Bespreek jou verblyf nou. Jy betaal nie aanlyn nie, ons epos die betalingsbesonderhede vir jou.

Kom kuier!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per guest: 200 ZAR
Minimum no of nights: 2
Extra options:
Hoë Seisoen: 0 ZAR Per Guest
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
City:
State: Mpumalanga
Zip: 1260
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd
Property ID: 40029
Property Size: 50 m2
Rooms: 5
Bedrooms: 1
Bathrooms: 1
In-Boek Tyd: Twee uur
Uit-Boek Tyd: Nege uur
Laat -in-Boek: Ses uur
Opsionele Dienste: ---
Buite Fasiliteite: Watervalle
Ekstra Persone: R150 p.p
Kanselasie: 30 dae
Hoë Seisoen: R250
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Elektriese Kombers
Handdoek word verskaf
Hare Droogmaak Masjien
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Kinders - Geen onder 6jr
Rook - Ja
Rook - Nee
Troeteldiere - Vriendelik
Dienste
Geen Ekstra Besprekingsfooi vir Gaste
Geen Elektrisiteit Fooi
Geen Sekuriteit Deposito
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Wildlewe
Etes en Kombuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Koelkas
Mikrogolf oond
Oond
Snackwich Maker
Toaster
Volledige Kombuis
Vrieskas
Washing Machine
Fasiliteite
Dstv - Premier View
DVD player
Kamer Waaiers
Lugreeling
Parkering - Onderdak
Parkering op perseel
Parking - Off Road
Parking - On premises
Parking - Secure
Sekuriteit - Alarm
Sekuriteit - Gewapendereaksie
TV - Dstv - [teen ekstra fooi per dag]
TV - Dstv [Volle Weergawe]
TV - Sateliet
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Restaurante
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Residensiele Uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
30 dae - 100%
15 dae - 50%
7 dae - 0%
Geen took bonne. Rook by by braai.

Availability

Mei 2024
M D W T V S S
 1
200 ZAR
2
200 ZAR
3
200 ZAR
4
200 ZAR
5
200 ZAR
6
200 ZAR
7
200 ZAR
8
200 ZAR
9
200 ZAR
10
200 ZAR
11
200 ZAR
12
200 ZAR
13
200 ZAR
14
200 ZAR
15
200 ZAR
16
200 ZAR
17
200 ZAR
18
200 ZAR
19
200 ZAR
20
200 ZAR
21
200 ZAR
22
200 ZAR
23
200 ZAR
24
200 ZAR
25
200 ZAR
26
200 ZAR
27
200 ZAR
28
200 ZAR
29
200 ZAR
30
200 ZAR
31
200 ZAR
 
Junie 2024
M D W T V S S
 1
200 ZAR
2
200 ZAR
3
200 ZAR
4
200 ZAR
5
200 ZAR
6
200 ZAR
7
200 ZAR
8
200 ZAR
9
200 ZAR
10
200 ZAR
11
200 ZAR
12
200 ZAR
13
200 ZAR
14
200 ZAR
15
200 ZAR
16
200 ZAR
17
200 ZAR
18
200 ZAR
19
200 ZAR
20
200 ZAR
21
200 ZAR
22
200 ZAR
23
200 ZAR
24
200 ZAR
25
200 ZAR
26
200 ZAR
27
200 ZAR
28
200 ZAR
29
200 ZAR
30
200 ZAR
past
today
booked

On the Map

200 ZAR per guest
×

Book Now

Hoë Seisoen
0 ZAR
Per Guest

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
200 ZAR per guest