Reset Password

Your search results

Gert se Huys Dwarskersbos Vakansiehuis

,
Dwarskersbos, , Dwarskersbos
Geverifieerd
Privaat Huise
Vakansie Huise
| 3 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Gert se Huys is ‘n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Dwarskersbos. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf by die see, weg van die stad se gedruis.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 3 badkamers en ‘n ruim oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het toegang tot ‘n stoep met ‘n gedeeltelike see-uitsig. DiĆ© kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, wasbak en ‘n toilet. Die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die derde slaapkamer het ‘n dubbelbed en toegang tot die derde badkamer wat ‘n stort het.

Die toegeruste kombuis het geriewe om etes voor te berei en te kook. Die oopplan-leefarea het ‘n etenstafel, rusbank, ‘n TV met Premium DStv-kanale, en ‘n ingeboude braai.

Daar is draagbare braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Bespreek gou die plekkie, jy betaal nie hier aanlyn nie en betaal geen btw!

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.975 ZAR
Cleaning Fee: 650 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 1.200 ZAR
Period
Price per night
Price per night (7d+)
Price per night (30d+)
Minimum nights of booking
Extra price per guest
Price in weekends
Booking starts only on
Booking starts/ends only on
From 12-06-26 To 16-06-26
1.975 ZAR
-
-
3
-
1.975 ZAR
All
All
From 07-08-26 To 11-08-26
1.975 ZAR
-
-
3
-
1.975 ZAR
All
All
From 23-09-26 To 27-09-26
1.975 ZAR
-
-
4
-
1.975 ZAR
All
All
From 09-12-26 To 13-01-27
3.250 ZAR
-
-
5
-
3.250 ZAR
All
All
Period
From 12-06-26 To 16-06-26
Price per night
1.975 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.975 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 07-08-26 To 11-08-26
Price per night
1.975 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.975 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 23-09-26 To 27-09-26
Price per night
1.975 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
4
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.975 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 09-12-26 To 13-01-27
Price per night
3.250 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
5
Extra price per guest
-
Price in weekends
3.250 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
1 Koningin Bed
Bedroom 2
1 Koningin Bed
Bedroom 3
1 Koningin Bed
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Weskus
State: Western Cape Province
Zip: 7365
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd
Property ID: 44481
Rooms: 1
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
in-Boek tyd: • Sleutels kan afgehaal word tussen 14:00 en 18:00 weeksdae en tussen 10:00 en 13:00 Saterdae, Sondae en publieke vakansie dae
uit-Boek tyd: • Sleutels moet terug besorg word tussen 9:00 en 10:00 buite seisoen en tussen 08:00 en 9:00 binne seisoen
Laat -in-Boek: Ongelukkig is die sleutels nie beskikbaar buite die inboek tye nie
Buite Fasiliteite: Braai
Ekstra Persone: Die maksimum aantal persone wat die akkommodasie te tye van julle besoek kan gebruik, mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie, slegs diegene wat op die besprekingsvorm aangedui word, kan die eiendom bewoon en van sy geriewe gebruik maak
Kanselasie: • 4 maande of meer voor verblyf datum: 50% van die deposito / 3 maande voor verblyf datum: 25% van die deposito / 2 maande of minder voor verblyf datum: 0% van deposito
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Ensuite Badkamer x2
Handdoeke word nie verskaf
Linne word verskaf
Stort x 3
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Geen Elektrisiteit Fooi
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - draagbaar
Ketel
Koelkas
Mikrogolf oond
Oond
Toaster
Volledige Kombuis
Vrieskas
Washing Machine
Fasiliteite
Balkon
Dstv - Premier View
Parking - Off Road
Parking - On premises
Sekuriteit - Alarm
Sekuriteit - Gewapendereaksie
Tuin - omsluit
TV
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Beperkte seeuitsig
Uitsig - Residensiele Uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Indien jy meer as 6 maande voor inklok kanselleer, sal 75% van jou deposito terugbetaal word. Tussen 6-4 maande is dit 50%. Tussen 4-2 maande is dit 25%. Indien dit minder as 2 maande voor die tyd is, kan ons ongelukkig geen terugbetaling aanbied nie.
Deur hierdie kwotasie te aanvaar, stem jy in om die inligtingsvorm te voltooi en 'n afskrif van jou ID aan te heg.

Gastebeleid
• Gastegetal: Slegs goedgekeurde gaste mag die huis en fasiliteite gebruik. Maak asseblief seker die korrekte aantal gaste word aangedui.
• Geraas & Besoekers: Respekteer asseblief ons bure – geen harde musiek, oormatige geraas of partytjies word toegelaat nie. Ongelukkig laat ons geen dagbesoekers toe nie.
• Troeteldiere: Slegs welkom in aangewese troeteldier-vriendelike huise met voorafgoedkeuring..
• Gebruik van Kamers: Indien die huis teen ’n per-persoon tarief gehuur word, sal slegs die nodige kamers beskikbaar gestel word. Ongebruikte kamers sal gesluit bly.
• Verbreek van Terme: Indien hierdie terme oortree word, behou ons die reg voor om jou bespreking onmiddellik te kanselleer sonder enige terugbetaling (insluitend die breekskadedeposito), en sal jy die perseel dadelik moet ontruim.
Breekskadedeposito
• Aanwending: Ons behou die reg voor om die deposito te gebruik vir herstel- of vervangingskoste indien items vermis word, linne (insluitend handdoeke) beskadig of onherstelbaar gevlek word, of vir skoonmaakkoste indien die eiendom vuil agtergelaat word.
• Breekskade: Ons waardeer eerlikheid – laat weet ons asseblief onmiddellik van enige skade sodat ons dit vir die volgende gaste kan regstel.
• Geraas & Ongemagtigde Gaste: Oortreding van hierdie reĆ«ls sal lei tot die verbeuring van jou deposito, en onmiddellike uitsetting.
• Skottelgoed: Was en bĆŖre asseblief alle skottelgoed voor vertrek om ’n ekstra skoonmaakfooi te vermy.
• Rook: Streng verbode binne die huis (insluitend vapes). Indien rookreuke bespeur word, word die volle deposito verbeur.
• Laat Vertrek Fooi: Vertrek nĆ” die amptelike uitkloktyd sal ’n fooi van 10% van die daaglikse tarief per 15 minute tot gevolg hĆŖ. Dit dek die skoonmaakspan se wagtyd, en sal van die deposito afgetrek word.
• Terugbetalings: Word binne 14 werksdae terugbetaal, minus aftrekkings. Die gas bly aanspreeklik indien skade die deposito-bedrag oorskry.

Selfsorg-noodsaaklikhede
• Wat om te bring: Bad- en strandhanddoeke, hout, kos, toiletware, skoonmaakmiddels, ekstra toiletpapier en ekstra swartsakke.
• Langtermyn verblyf: Vir verblyf van 7+ nagte kan addisionele linne vooraf teen 'n fooi gereĆ«l word.
• Vakansiegees: Aktiveer daardie vakansiegees! Geniet die huis, verken die omgewing en bou onvergeetlike herinneringe saam met jou geliefdes.

Voor julle groet:
• Voordat julle die sleutels terugbesorg: Gaan asseblief die kontrolelys agter in die Huisgids (wat julle saam met die sleutels ontvang het) na. Dit help om te verseker dat alles in orde is en dat die huis ten volle beveilig is voor julle vertrek.

• Aanspreeklikheid: Die Eienaar en Eiendomsbestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige dood, beserings, verlies, diefstal of skade aan persone of eiendom nie. Dit sluit items in wat na vertrek agtergelaat is.

Availability

Junie 2026
M D W T V S S
1
1.975 ZAR
2
1.975 ZAR
3
1.975 ZAR
4
1.975 ZAR
5
1.975 ZAR
6
1.975 ZAR
7
1.975 ZAR
8
1.975 ZAR
9
1.975 ZAR
2
10
1.975 ZAR
2
11
1.975 ZAR
2
12
1.975 ZAR
3
13
1.975 ZAR
3
14
1.975 ZAR
3
15
1.975 ZAR
3
16
1.975 ZAR
3
17
1.975 ZAR
2
18
1.975 ZAR
2
19
1.975 ZAR
2
20
1.975 ZAR
2
21
1.975 ZAR
2
22
1.975 ZAR
2
23
1.975 ZAR
2
24
1.975 ZAR
2
25
1.975 ZAR
2
26
1.975 ZAR
2
27
1.975 ZAR
2
28
1.975 ZAR
2
29
1.975 ZAR
2
30
1.975 ZAR
2
 
Julie 2026
M D W T V S S
 1
1.975 ZAR
2
2
1.975 ZAR
2
3
1.975 ZAR
2
4
1.975 ZAR
2
5
1.975 ZAR
2
6
1.975 ZAR
2
7
1.975 ZAR
2
8
1.975 ZAR
2
9
1.975 ZAR
2
10
1.975 ZAR
2
11
1.975 ZAR
2
12
1.975 ZAR
2
13
1.975 ZAR
2
14
1.975 ZAR
2
15
1.975 ZAR
2
16
1.975 ZAR
2
17
1.975 ZAR
2
18
1.975 ZAR
2
19
1.975 ZAR
2
20
1.975 ZAR
2
21
1.975 ZAR
2
22
1.975 ZAR
2
23
1.975 ZAR
2
24
1.975 ZAR
2
25
1.975 ZAR
2
26
1.975 ZAR
2
27
1.975 ZAR
2
28
1.975 ZAR
2
29
1.975 ZAR
2
30
1.975 ZAR
2
31
1.975 ZAR
2
 
past
today
booked

On the Map

1.975 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.975 ZAR per night