Reset Password

Your search results

DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf

,
Olifantshoek, , Groen Kalahari, Olifantshoek
Privaat Eenhede
Vakansie Woonstelle
| 2 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf in Olifantshoek, Noord Kaap is geleƫ op die N14 Hoofroete na Namibia, Kgalagadi, Richtersveld, Namaqua, Weskus en Blomroete.

Die eenheid is ‘n privaat ten volle toegeruste selfsorg woonstel met 2 slaapkamers (1 met Dubbelbed en ander met 2 Enkelbeddens), badkamer met stort, ruim ten volle toegeruste kombuis met gasstoof, oond, mikrogolf, ys/vrieskas asook alle eetgerei en breekware wat U mag benodig. Linne en handdoeke word verskaf.

Die sitkamer is huislik gemeubileer en sluit eethoek vir 4 persone in, TV & openview; Wi-fi asook gerieflike braai area en veilige onderdak parkering op omheinde erf. Braaihout vir 1e aand word verskaf. Ekstra Braaihout Sakkies te koop by Gasvrou.

Die eenheid is privaat en alleenstaande. Om die hoek van Restaurant, Wegneemetes, Biltong Winkel, Vulstasie, Koffietjie Teetuin, Skoonheidsalon, Algemene Handelaar en Drankwinkel. Ook binne stap afstand van OK MiniMart, KLK en Slaghuis.

Geen minimum verblyf vereis en tariewe as volg: R600 vir 1e twee persone per nag, wat Dubbelkamer deel, R250 vir 3e persoon en R200 vir 4e persoon. Indien 2 persone slegs Kamer 2 met 2 Enkelbeddens bespreek, is tarief R650 vir beide per nag.

50% Deposito betaalbaar om bespreking te bevestig.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 600 ZAR
Minimum no of nights: 1
Security deposit: 300 ZAR
Extra options:
Third Guest R250: 0 ZAR Per night per Guest
: 0 ZAR Single Fee
Fourth Guest R200: 0 ZAR Per night per Guest
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
1 Dubbel Bed
Bedroom 2
2 Enkel bed
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Noord Kaap
State: Noord Kaap
Zip: 8450
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property ID: 43866
Property Size: 75 m2
Rooms: 5
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
in-Boek tyd: 14h00
uit-Boek tyd: 10h00
Laat -in-Boek: Reel met Gasvrou
Opsionele Dienste: Vir verblyf langer as 5dae kan skoonmaak diens gereel word, teen ekstra fooi.
Buite Fasiliteite: Braai Area met hout vir 1 braai, Onderdak Parkering, Veilig Omhein
Ekstra Persone: Geen, Maksimum 4 Persone
Reel met Gasvrou vir In/Uitboek buite aangeduide ure.: Per WhatsApp
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Handdoek word verskaf
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Rolstoel Toeganklik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Geen Ekstra Besprekingsfooi vir Gaste
Geen Elektrisiteit Fooi
Geen Sekuriteit Deposito
Selfsorg Akkommodasie
Etes en Kombuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Koelkas
Kombuis - privaat
Mikrogolf oond
Oond
Toaster
Volledige Kombuis
Vrieskas
Fasiliteite
Kamer Waaiers
Parkering - Onderdak
Parkering op perseel
Parking - Off Road
Parking - On premises
Parking - Secure
Sekuriteit - Gewapendereaksie
Tuin - omsluit
TV
TV - Basies
TV - Geen Dstv
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Bus Vervoer
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Naby Winkels
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Geen besoekers toegelaat, slegs bespreekte gaste.
Geen harde musiek.
Geen diere.
Geen rook.

Availability

Mei 2026
M D W T V S S
 1
600 ZAR
2
600 ZAR
3
600 ZAR
4
600 ZAR
5
600 ZAR
1
6
600 ZAR
1
7
600 ZAR
1
8
600 ZAR
1
9
600 ZAR
1
10
600 ZAR
1
11
600 ZAR
1
12
600 ZAR
1
13
600 ZAR
1
14
600 ZAR
1
15
600 ZAR
1
16
600 ZAR
1
17
600 ZAR
1
18
600 ZAR
1
19
600 ZAR
1
20
600 ZAR
1
21
600 ZAR
1
22
600 ZAR
1
23
600 ZAR
1
24
600 ZAR
1
25
600 ZAR
1
26
600 ZAR
1
27
600 ZAR
1
28
600 ZAR
1
29
600 ZAR
1
30
600 ZAR
1
31
600 ZAR
1
Junie 2026
M D W T V S S
1
600 ZAR
1
2
600 ZAR
1
3
600 ZAR
1
4
600 ZAR
1
5
600 ZAR
1
6
600 ZAR
1
7
600 ZAR
1
8
600 ZAR
1
9
600 ZAR
1
10
600 ZAR
1
11
600 ZAR
1
12
600 ZAR
1
13
600 ZAR
1
14
600 ZAR
1
15
600 ZAR
1
16
600 ZAR
1
17
600 ZAR
1
18
600 ZAR
1
19
600 ZAR
1
20
600 ZAR
1
21
600 ZAR
1
22
600 ZAR
1
23
600 ZAR
1
24
600 ZAR
1
25
600 ZAR
1
26
600 ZAR
1
27
600 ZAR
1
28
600 ZAR
1
29
600 ZAR
1
30
600 ZAR
1
 
past
today
booked

On the Map

600 ZAR per night
×

Book Now

Third Guest R250
0 ZAR
Per night per Guest
0 ZAR
Single Fee
Fourth Guest R200
0 ZAR
Per night per Guest

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
600 ZAR per night