Reset Password

Your search results

Designer Apartment Verblyf in Durbanville

,
Durbanville, , Cape Winelands, Durbanville
Privaat Eenhede
Vakansie Woonstelle
| 2 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Designer Apartment Verblyf in Durbanville
‘n Stylvolle 2-slaapkamer-ontwerpersvakansiewoonstel vir eksklusiewe sake- of ontspanningsgebruik in die bekroonde Buh-Rein Estate in Kaapstad se noordelike voorstede.
Dit is ideaal geleë weg van die gewoel van die middestad af en is sentraal geleë om besienswaardighede soos Tafelberg en die V&A Waterfront, Kampsbaai en Bloubergstrand asook die Kaapse Wynlande binne ‘n 30-40min se ry te bereik.
Dié selfsorgwoonstel het een slaapkamer met ‘n dubbelbed, een slaapkamer met twee enkelbeddens en ‘n badkamer met ‘n instapstort. Twee kampmatrasse kan in die sitkamer vir kinders opgestel word. Gratis wifi is regdeur die woonstel beskikbaar en gratis, veilige, privaat parkeerplek op die perseel vir jou gerief. ‘n Slim-TV met Netflix is ​​in die sitkamer opgestel.
Bespreek jou verblyf gou hier aanlyn want jy gaan nie gevra word om aanlyn te betaal nie

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 700ZAR
Price per night (7d+): 600ZAR
Price per night (30d+): 550ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 1.600ZAR
Extra Price per guest: 250ZAR
Cleaning Fee: 250ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 500ZAR
Early Bird Discount: 10% discount for bookings made 1 nights in advance
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
1 Dubbel Bed
Bedroom 2
2 Enkel bed
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Northern Suburbs
State: Western Cape
Zip: 7550
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property ID: 43401
Property Size: 59 m2
Rooms: 3
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
in-Boek tyd: 3pm
uit-Boek tyd: 10am
Laat -in-Boek: 8pm
Buite Fasiliteite: kids play area
Kanselasie: 5 days prior to check-in
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Handdoek word verskaf
Handdoeke - Maar nie vir strand gebruik
Hare Droogmaak Masjien
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rolstoel Toeganklik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Ketel
Koelkas
Kombuis - privaat
Mikrogolf oond
Oond
Toaster
Volledige Kombuis
Fasiliteite
Internet
Landlyn Foon
Parkering op perseel
Parking - On premises
Parking - Secure
Sekuriteit - Beveiligde Kompleks
TV
TV - Geen Dstv
Wifi Internet
Naby Geriewe
Naby Bus Vervoer
Naby Golfbaan
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Lughawe
Naby Restaurante
Naby Winkels
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Free cancellation 5 days prior to check-in.
Quiet hours 22h00 until 06h00.

Availability

September 2026
M D W T V S S
 1
700ZAR
2
700ZAR
3
700ZAR
4
1.600ZAR
5
1.600ZAR
6
700ZAR
7
700ZAR
2
8
700ZAR
2
9
700ZAR
2
10
700ZAR
2
11
1.600ZAR
2
12
1.600ZAR
2
13
700ZAR
2
14
700ZAR
2
15
700ZAR
2
16
700ZAR
2
17
700ZAR
2
18
1.600ZAR
2
19
1.600ZAR
2
20
700ZAR
2
21
700ZAR
2
22
700ZAR
2
23
700ZAR
2
24
700ZAR
2
25
1.600ZAR
2
26
1.600ZAR
2
27
700ZAR
2
28
700ZAR
2
29
700ZAR
2
30
700ZAR
2
 
Oktober 2026
M D W T V S S
 1
700ZAR
2
2
1.600ZAR
2
3
1.600ZAR
2
4
700ZAR
2
5
700ZAR
2
6
700ZAR
2
7
700ZAR
2
8
700ZAR
2
9
1.600ZAR
2
10
1.600ZAR
2
11
700ZAR
2
12
700ZAR
2
13
700ZAR
2
14
700ZAR
2
15
700ZAR
2
16
1.600ZAR
2
17
1.600ZAR
2
18
700ZAR
2
19
700ZAR
2
20
700ZAR
2
21
700ZAR
2
22
700ZAR
2
23
1.600ZAR
2
24
1.600ZAR
2
25
700ZAR
2
26
700ZAR
2
27
700ZAR
2
28
700ZAR
2
29
700ZAR
2
30
1.600ZAR
2
31
1.600ZAR
2
 
past
today
booked

On the Map

700ZAR per night
×

Book Now

Guests
Adults
Ages 13 or above
0
Children
Ages 2 to 12
0
Infants
Under 2 years
0
Close

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
700ZAR per night