Reset Password

Your search results

C-Fever Vakansie Verblyf

,
Dwarskersbos, , Dwarskersbos
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Vakansie Huise
| 3 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

C-Fever Vakansieverblyf

C-Fever is in die rustige kusdorpie, Dwarskersbos, aan die Weskus geleĆ«. Dit is ‘n bekoorlike strandhuis wat ‘n rustige toevlugsoord bied, ver van die gedruis van die stad en slegs ‘n kort entjie se stap vanaf die strand.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede slaapkamer het ook ‘n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel ‘n volledige gesinsbadkamer met ‘n bad en ‘n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ‘n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ‘n wasmasjien vir ekstra gerief. Daar is ook ‘n ontbyttoonbank met stoeltjies vir ‘n vinnige oggendkoffie.

Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en ‘n TV met DStv (onthou om jou eie intekenbesonderhede vir stromingsdienste saam te bring). Skuifdeure lei vanaf die leefarea na ‘n heerlike binnebraai-area met ‘n piekniektafel en stoele, wat dit die perfekte kuierplek maak ongeag die weer.

Die omheinde tuin bied ‘n veilige plek vir kinders om te speel terwyl ouers ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar in toesluitmotorhuise vir tot 2 voertuie.

C-Fever is die ideale bestemming vir ‘n onvergeetlike en ontspanne wegbreek aan die Weskus.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.725 ZAR
Cleaning Fee: 595 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 1.200 ZAR
Period
Price per night
Price per night (7d+)
Price per night (30d+)
Minimum nights of booking
Extra price per guest
Price in weekends
Booking starts only on
Booking starts/ends only on
From 24-04-26 To 27-04-26
1.725 ZAR
-
-
3
-
1.725 ZAR
All
All
From 30-04-26 To 03-05-26
1.725 ZAR
-
-
3
-
1.725 ZAR
All
All
From 12-06-26 To 16-06-26
1.725 ZAR
-
-
3
-
1.725 ZAR
All
All
From 07-08-26 To 10-08-26
1.725 ZAR
-
-
3
-
1.725 ZAR
All
All
From 23-09-26 To 27-09-26
1.725 ZAR
-
-
4
-
1.725 ZAR
All
All
From 10-12-26 To 13-01-27
2.695 ZAR
-
-
14
-
2.695 ZAR
All
All
Period
From 24-04-26 To 27-04-26
Price per night
1.725 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.725 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 30-04-26 To 03-05-26
Price per night
1.725 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.725 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 12-06-26 To 16-06-26
Price per night
1.725 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.725 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 07-08-26 To 10-08-26
Price per night
1.725 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
3
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.725 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 23-09-26 To 27-09-26
Price per night
1.725 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
4
Extra price per guest
-
Price in weekends
1.725 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Period
From 10-12-26 To 13-01-27
Price per night
2.695 ZAR
Price per night (7d+)
-
Price per night (30d+)
-
Minimum nights of booking
14
Extra price per guest
-
Price in weekends
2.695 ZAR
Booking starts only on
All
Booking starts/ends only on
All
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
1 Koningin Bed
Bedroom 2
1 Koning Bed
Bedroom 3
2 Koningin Bed
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Weskus
State: Westelike Provinsie
Zip: 7365
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 43299
Rooms: 6
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
in-Boek tyd: • Sleutels kan afgehaal word tussen 14:00 en 18:00 weeksdae en tussen 10:00 en 14:00 Saterdae, Sondae en publieke vakansie dae
uit-Boek tyd: • Uitboek tyd moet die sleutels terug besorg word tussen 9:00 en 10:00 onthou asseblief om seker te maak alle deure en vensters is toe en gesluit voor u vertrek
Laat -in-Boek: 18:00
Buite Fasiliteite: Tuin
Ekstra Persone: Die maksimum aantal persone wat die akkommodasie te tye van julle besoek kan gebruik, mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie, slegs diegene wat op die besprekingsvorm aangedui word, kan die eiendom bewoon en van sy geriewe gebruik maak
Kanselasie: • 4 maande of meer voor verblyf datum: 50% van die deposito / 3 maande voor verblyf datum: 25% van die deposito / 2 maande of minder voor verblyf datum: 0% van deposito
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Ensuite Badkamer x1
Handdoeke word nie verskaf
Linne word verskaf
Stort x 2
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Troeteldiere - Vriendelik
Dienste
Geen Ekstra Besprekingsfooi vir Gaste
Geen Elektrisiteit Fooi
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - draagbaar
Mikrogolf oond
Oond
Skottelgoedwasser
Toaster
Tuimel Droer
Tumble Dryer
Volledige Kombuis
Vrieskas
Washing Machine
Fasiliteite
Dstv - Premier View
Internet
Parkering - Motorhuis
Parkering op perseel
Parking - On premises
Sekuriteit - Alarm
Tuin - omsluit
TV
TV - Dstv [Volle Weergawe]
Wifi Internet
Other Features
Uitsig - Residensiele Uitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
• As julle die bespreking moet kanselleer of wysig, moet julle ons so gou as moontlik skakel. Daar sal ook van u verwag word om die kansellasie skriftelik te bevestig. 'n kansellasie sal nie in werking tree voordat ons skriftelike versoek ontvang het nie.
• 4 maande of meer voor verblyf datum: 50% van die deposito / 3 maande voor verblyf datum: 25% van die deposito / 2 maande of minder voor verblyf datum: 0% van deposito
• Behandel asseblief die huis met dieselfde respek as wat jy, jou eie huis behandel.
• Ons hoop dat julle baie pret en plesier tydens julle vakansie sal hĆŖ! Ons sal dit egter baie waardeer as julle te alle tye julle bure in ag neem, geen harde musiek of oormatige geraas word toegelaat nie.
• Ongelukkig word geen partytjies of funksies toegelaat nie
• Maak asseblief seker al die vensters en deure is toe en gesluit voor julle vertrek of as julle die eiendom onbewoon laat, onthou asseblief om die alarm te aktiveer indien daar 'n alarm is.
• Kan julle asseblief die skottelgoed was en weg pak voordat julle vertrek? Dit is 'n pyn, maar ons sou dit haat dat hulle groen word, nie dat ons nie van herwinning hou nie
• Julle onderneem om die akkommodasie skoon en netjies te los. Ons behou die reg voor om ā€˜n addisionel fooi te hef vir buitengewone skoonmaak vereistes aan die eiendom, linne of meubels.
• Julle sal enige skade, verliese of breekplekke aanmeld sodra dit voorkom.
• Rook is verbode in alle eenhede
• Plaas asseblief julle vullis in swart vullissakke (geen bokse of inkopiesakke nie). Moet asseblief nie vullis in die huis, motorhuis of binnehof los nie, plaas dit op die sypaadjie voor die huis. Slakkepas huise voor die blou hekkie van u eenheid en Skilliepark woonstelle in die vullis area by die ingang. Vullisverwydering is Maandae
• Geniet dit! Dit is julle vakansietyd en ons hoop dat julle die beste gebruik maak van die huis, sy geriewe en julle geleentheid om te ontspan en die omgewing te verken.
As jou troeteldier saam kom kuier:
• Ons weet dat julle, julle troeteldier lief het, maar julle moet hulle asseblief nie op die meubels toelaat nie, veral nie banke en beddens nie. Ongelukkig sal julle, julle breekskadedeposito verbeur indien die diere op die meubels en in die beddens toegelaat was
• Jou troeteldier mag nie 'n steurnis vir die bure wees nie. Moet asseblief nie jou troeteldier alleen by die huis los as jy weet hy blaf of huil as hy alleen gelaat word nie, hulle is ook bang en onseker in die nuwe omgewing.
• Eienaars moet te alle tye in beheer wees van hul troeteldier(e), honde moet op ā€˜n leiband wees as julle gaan stap of op die strand is - Munisipale & HEV reĆ«ls
• Maak skoon agter jou troeteldier, selfs buite in die tuin. Onthou asseblief om julle eie hondebeddens, beddegoed en voerbakke saam te bring.

Availability

April 2026
M D W T V S S
 1
1.725 ZAR
2
1.725 ZAR
3
1.725 ZAR
4
1.725 ZAR
5
1.725 ZAR
6
1.725 ZAR
7
1.725 ZAR
8
1.725 ZAR
9
1.725 ZAR
2
10
1.725 ZAR
2
11
1.725 ZAR
2
12
1.725 ZAR
2
13
1.725 ZAR
2
14
1.725 ZAR
2
15
1.725 ZAR
2
16
1.725 ZAR
2
17
1.725 ZAR
2
18
1.725 ZAR
2
19
1.725 ZAR
2
20
1.725 ZAR
2
21
1.725 ZAR
2
22
1.725 ZAR
2
23
1.725 ZAR
2
24
1.725 ZAR
3
25
1.725 ZAR
3
26
1.725 ZAR
3
27
1.725 ZAR
3
28
1.725 ZAR
2
29
1.725 ZAR
2
30
1.725 ZAR
3
 
Mei 2026
M D W T V S S
 1
1.725 ZAR
3
2
1.725 ZAR
3
3
1.725 ZAR
3
4
1.725 ZAR
2
5
1.725 ZAR
2
6
1.725 ZAR
2
7
1.725 ZAR
2
8
1.725 ZAR
2
9
1.725 ZAR
2
10
1.725 ZAR
2
11
1.725 ZAR
2
12
1.725 ZAR
2
13
1.725 ZAR
2
14
1.725 ZAR
2
15
1.725 ZAR
2
16
1.725 ZAR
2
17
1.725 ZAR
2
18
1.725 ZAR
2
19
1.725 ZAR
2
20
1.725 ZAR
2
21
1.725 ZAR
2
22
1.725 ZAR
2
23
1.725 ZAR
2
24
1.725 ZAR
2
25
1.725 ZAR
2
26
1.725 ZAR
2
27
1.725 ZAR
2
28
1.725 ZAR
2
29
1.725 ZAR
2
30
1.725 ZAR
2
31
1.725 ZAR
2
past
today
booked

On the Map

1.725 ZAR per night
×

Check Availability

Add to Favorites
Share
x
1.725 ZAR per night