Reset Password

Your search results

Boskooi Selfsorg Akkommodasie Leeupoort

, , ,
Leeupoort, Thabazimbi, , Leeupoort, Thabazimbi
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Vakansie Huise
| 3 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Boskooi Selfsorg Akkommodasie Leeupoort

Hierdie dubbel verdieping selfsorg huis gelee in die Malaria vrye Leeupoort Vakansiedorp naby Thabazimbi, Limpopo, op die R516, bykans 58km van Thabazimbi en 72km van Bela-Bela slaap 6 persone en beskik oor 2 Slaapkamers albei toegerus met ‘n dubbelbed en ½ slaapkamer toegerus met ‘n stapelbed.
Die grondvloer beskik van ‘n pragtige kamer met en-suite badkamer uitgerus met ‘n hoekbad, toilet en wasbak, sitkamer, hoof kombuis en ‘n braai area met sit poel en ‘n stoep waar U die wilde diere kan geniet. Woorde kan dit nie beskryf nie , dit moet U self beleef. Dak waaiers hou die grondvloer koel.
Die boonste vlak beskik oor 1 slaap kamer toegerus met ‘n dubbelbed en ‘n ½ slaapkamer wat ‘n stapelbed bevat. Albei kamers maak oop tot ‘n asemrowende uitsig op die berge. 1 Badkamer diens die booste vlak wat beskik aan ‘n Stort, Toilet en wasbak. Daar is ook ‘n klein kombuis waar U ‘n heerlike koppie koffie of ‘n yskoue koeldrank kan voorberei en rustig in die sitkamer geniet met ‘n TV en DVD masjien.
Beddegoed en handoekke word verskaf Umoet net U eie swem handoekke saambring.

Leeupoort Vakansiedorp voorsien gaste die wonderlike geleentheid om met vry lopende wild te interak of met U eie voertuig deur die reservaat te ry. Die dorp het ‘n swembad, winkel, drankwinkel,slaghuis en restaurant.

Bespreek gou jou wegbreek! Jy betaal nie aanlyn nie, ons epos die Faktuur vir jou. 

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.100 ZAR
Price per night (7d+): 1.200 ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 1.300 ZAR
Cleaning Fee: 300 ZAR Single Fee
Minimum no of nights: 2
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Bedroom 3
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: Leeupoort
State: Limpopo
Zip: 0431
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 39231
Rooms: 7
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Ensuite Badkamer x1
Handdoek word verskaf
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wildlewe
Etes en Kombuis
Braai - Buitenshuis
Ketel
Kombuis - Basies
Mikrogolf oond
Washing Machine
Fasiliteite
Boma
DVD player
Kamer Waaiers
Lugreeling
Swembad - Gedeelde Geriewe
Swembad - spat
Tuin - omsluit
TV
Other Features
Uitsig - Berguitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Vullis sakke moet self uitgevat en by vullis area geplaas word by ingangshek.

Availability

Mei 2026
M D W T V S S
 1
1.300 ZAR
2
2
1.300 ZAR
2
3
1.100 ZAR
2
4
1.100 ZAR
2
5
1.100 ZAR
2
6
1.100 ZAR
2
7
1.100 ZAR
2
8
1.300 ZAR
2
9
1.300 ZAR
2
10
1.100 ZAR
2
11
1.100 ZAR
2
12
1.100 ZAR
2
13
1.100 ZAR
2
14
1.100 ZAR
2
15
1.300 ZAR
2
16
1.300 ZAR
2
17
1.100 ZAR
2
18
1.100 ZAR
2
19
1.100 ZAR
2
20
1.100 ZAR
2
21
1.100 ZAR
2
22
1.300 ZAR
2
23
1.300 ZAR
2
24
1.100 ZAR
2
25
1.100 ZAR
2
26
1.100 ZAR
2
27
1.100 ZAR
2
28
1.100 ZAR
2
29
1.300 ZAR
2
30
1.300 ZAR
2
31
1.100 ZAR
2
Junie 2026
M D W T V S S
1
1.100 ZAR
2
2
1.100 ZAR
2
3
1.100 ZAR
2
4
1.100 ZAR
2
5
1.300 ZAR
2
6
1.300 ZAR
2
7
1.100 ZAR
2
8
1.100 ZAR
2
9
1.100 ZAR
2
10
1.100 ZAR
2
11
1.100 ZAR
2
12
1.300 ZAR
2
13
1.300 ZAR
2
14
1.100 ZAR
2
15
1.100 ZAR
2
16
1.100 ZAR
2
17
1.100 ZAR
2
18
1.100 ZAR
2
19
1.300 ZAR
2
20
1.300 ZAR
2
21
1.100 ZAR
2
22
1.100 ZAR
2
23
1.100 ZAR
2
24
1.100 ZAR
2
25
1.100 ZAR
2
26
1.300 ZAR
2
27
1.300 ZAR
2
28
1.100 ZAR
2
29
1.100 ZAR
2
30
1.100 ZAR
2
 
past
today
booked

On the Map

1.100 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.100 ZAR per night