Reset Password

Your search results

Bluegum Farm Cottage verblyf naby Caledon

Caledon,
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Huise
Kothuise
|2 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Bluegum Farm Cottage verblyf naby Caledon

Blue Gum Farm Cottage bied luukse selfsorgverblyf op ‘n werkende koring- en skaapplaas en is ongeveer ‘n uur vanaf Kaapstad, tussen Caledon en Villiersdorp, geleë. 

Pragtige private selfsorghuisie op die plaas. Tenvolle toegerus en privaat. Slaap 4 persone. 2 Kamers een met dubbelbed en die ander met twee enkelbeddens. Oopplan leefarea met kobuisie en binnebraai.

Badkamer met bad en stort.

Groot stoep met buitebraai.

Bedegoed en handdoeke word voorsien.

Villiersdorp, bekend as die “slapende skoonheid van die Overberg”, is ‘n klein dorpie omring deur ryk landerye en die nabygeleë Theewaterskloofdam – een van die grootstes in Suid-Afrika . Geniet watersport, visvang of gholf by die Theewaterskloof Buiteklub se 9-putjie baan, staproetes in die Villiersdorp Natuurreservaat, of vis.

Caledon is veral bekend vir sy Casino en lekker restaurante.

Bespreek gou! Julle betaal nie aanlyn nie, ons stuur die faktuur per epos vir julle.

Julle moet kom kuier.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 900 ZAR
Price per night (7d+): 800 ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 900 ZAR
Minimum no of nights: 1
Security deposit: 500 ZAR
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
City:
County: Overberg
State: Western Province
Zip: 7230
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 41047
Rooms: 4
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
In-Boek Tyd: 14:00
Uit-Boek Tyd: 10:00
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Elektriese Kombers
Handdoek word verskaf
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rook - Nee
Dienste
Geen Ekstra Besprekingsfooi vir Gaste
Geen Elektrisiteit Fooi
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - Buitenshuis
Kombuis - privaat
Kombuisie
Mikrogolf oond
Toaster
Vrieskas
Fasiliteite
Kaggel - Binne
Kamer Waaiers
Parkering op perseel
Parking - Secure
Sekuriteit - Gewapendereaksie
Tuin - Nie Omsluit
Naby Geriewe
Naby Golfbaan
Other Features
Uitsig - Berguitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Indien minder 48 uur voor datum bespreek sal 50% van bedrag gehef word.

Availability

Mei 2024
M D W T V S S
 1
900 ZAR
2
900 ZAR
3
900 ZAR
4
900 ZAR
5
900 ZAR
6
900 ZAR
7
900 ZAR
8
900 ZAR
9
900 ZAR
10
900 ZAR
11
900 ZAR
12
900 ZAR
13
900 ZAR
14
900 ZAR
15
900 ZAR
16
900 ZAR
17
900 ZAR
18
900 ZAR
19
900 ZAR
20
900 ZAR
21
900 ZAR
22
900 ZAR
23
900 ZAR
24
900 ZAR
25
900 ZAR
26
900 ZAR
27
900 ZAR
28
900 ZAR
29
900 ZAR
30
900 ZAR
31
900 ZAR
 
Junie 2024
M D W T V S S
 1
900 ZAR
2
900 ZAR
3
900 ZAR
4
900 ZAR
5
900 ZAR
6
900 ZAR
7
900 ZAR
8
900 ZAR
9
900 ZAR
10
900 ZAR
11
900 ZAR
12
900 ZAR
13
900 ZAR
14
900 ZAR
15
900 ZAR
16
900 ZAR
17
900 ZAR
18
900 ZAR
19
900 ZAR
20
900 ZAR
21
900 ZAR
22
900 ZAR
23
900 ZAR
24
900 ZAR
25
900 ZAR
26
900 ZAR
27
900 ZAR
28
900 ZAR
29
900 ZAR
30
900 ZAR
past
today
booked

On the Map

900 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
900 ZAR per night