Reset Password

Your search results

Bluebird Lambertsbaai Verblyf

,
Lambertsbaai, , Weskus, Lamberts Bay
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Eenhede
Vakansie Woonstelle
| 2 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Bluebird Lambertsbaai Verblyf
Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe.

Daar is 2 moderne selfsorgeenhede in Bluebird en elke eenheid het 2 en-suite slaapkamers en ’n oopplan-kombuis – leefarea.
Elke eenheid slaap 4 gaste en as jy beide bespreek kan dit 8 gaste in totaal hanteer met gemak. Elkeen of elke gesin heerlik privaat en langs mekaar.

Eenheid 1:
Dié eenheid het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n induksiestoof bo, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV met Explorer en volledige DStv-kanale. Daar is ’n buitebraai-area wat ook ’n binnebraai kan wees as die stapeldeure toegemaak word. Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Die braai-area en hoofslaapslaapkamer het gedeeltelike see-uitsigte.

Eenheid 2:
Dié eenheid het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n induksiestoof bo, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV met Explorer en volledige DStv-kanale. Daar is ’n buitebraai-area wat ook ’n binnebraai kan wees as die stapeldeure toegemaak word. Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Die braai-area en hoofslaapslaapkamer het gedeeltelike see-uitsigte.

Daar is ’n buitebraai-area wat ook ’n binnebraai -area omskep kan word deur net die stapeldeure toe te gemaak.

Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Daar is ’n wasmasjien buite wat gaste kan gebruik.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante asook verskeie doendinge soos:
* Sandplankry,
* Branderplankry,
* Vierwielfietsry,
* 4×4-roetes,
* Bootritte,
* Vlieg met ’n mikrovliegtuig oor die baai
* Bird Island en
* Sir Lambert Wine om net ‘n paar te noem

So boek gerus jou verblyf vandag, so stuur die faktuur per epos aan u vir betaling.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 1.200 ZAR
Extra Price per guest: 600 ZAR
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 600 ZAR
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
County: West Coast
State: Western Cape
Zip: 8130
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 39130
Rooms: 5
Bedrooms: 2
Bathrooms: 2
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Ensuite Badkamers
Handdoeke word nie verskaf
Stort x 2
Belangrike Inligting
Kinder Vriendelik
Rolstoel Toeganklik
Rook - Nee
Troeteldiere - Nee
Dienste
Geen Elektrisiteit Fooi
Nie BTW Geregistreer
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Boot Ritte
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Wildlewe
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - binnehuis
Braai - Buitenshuis
Induksieplate
Koelkas
Kombuis - privaat
Toaster
Vrieskas
Fasiliteite
Balkon
Parkering - Motorhuis
Parkering op perseel
TV - Dstv [Volle Weergawe]
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Geriewe
Uitsig - Beperkte seeuitsig
Uitsig - Seeuitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed
Streng
Huisreëls
’n Sleutel- en breekskadedeposito van R600 is betaalbaar met aankoms. Die deposito is terugbetaalbaar d.m.v. die bank 14 dae nadat gaste vertrek het. Geen lawaai na 00:00. Bring asb. eie strandhanddoeke saam. Gaste moet asb. die instansie 30 min. voor hul aankoms bel en reëlings tref indien hulle laat in-/uitklok. Die aantal gaste mag nie meer as die aantal wees waarvoor die bespreking gemaak is nie. Geen besoekers mag oorslaap nie. Rook is verbode in die woonstelle. Enige skade wat deur gaste of hul besoekers aangerig is op die perseel a.g.v. swak gedrag of agterlosigheid, sal met die gas se rekening betaal word en daar sal geen terugbetalings wees nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Minimum-verblyftydperk van 2 nagte.

Availability

April 2026
M D W T V S S
 1
1.200 ZAR
2
1.200 ZAR
3
1.200 ZAR
4
1.200 ZAR
5
1.200 ZAR
6
1.200 ZAR
7
1.200 ZAR
8
1.200 ZAR
9
1.200 ZAR
10
1.200 ZAR
11
1.200 ZAR
12
1.200 ZAR
13
1.200 ZAR
14
1.200 ZAR
15
1.200 ZAR
16
1.200 ZAR
17
1.200 ZAR
18
1.200 ZAR
19
1.200 ZAR
20
1.200 ZAR
21
1.200 ZAR
22
1.200 ZAR
23
1.200 ZAR
24
1.200 ZAR
25
1.200 ZAR
26
1.200 ZAR
27
1.200 ZAR
28
1.200 ZAR
29
1.200 ZAR
2
30
1.200 ZAR
2
 
Mei 2026
M D W T V S S
 1
1.200 ZAR
2
2
1.200 ZAR
2
3
1.200 ZAR
2
4
1.200 ZAR
2
5
1.200 ZAR
2
6
1.200 ZAR
2
7
1.200 ZAR
2
8
1.200 ZAR
2
9
1.200 ZAR
2
10
1.200 ZAR
2
11
1.200 ZAR
2
12
1.200 ZAR
2
13
1.200 ZAR
2
14
1.200 ZAR
2
15
1.200 ZAR
2
16
1.200 ZAR
2
17
1.200 ZAR
2
18
1.200 ZAR
2
19
1.200 ZAR
2
20
1.200 ZAR
2
21
1.200 ZAR
2
22
1.200 ZAR
2
23
1.200 ZAR
2
24
1.200 ZAR
2
25
1.200 ZAR
2
26
1.200 ZAR
2
27
1.200 ZAR
2
28
1.200 ZAR
2
29
1.200 ZAR
2
30
1.200 ZAR
2
31
1.200 ZAR
2
past
today
booked

On the Map

Similar Listings

1.200 ZAR per night
×

Book Now

Add to Favorites
Contact Owner
Share
x
1.200 ZAR per night