Reset Password

Your search results

Kaap Agulhas Kothuis Verblyf

,
Agulhas, , Suidste Punt, Agulhas, Struisbaai
Geverifieerd
Gewilde Verblyf
Privaat Eenhede
Kothuise
| 2 Bedrooms|
Check Availability

Vakansie Akkommodasie Beskrywing

Deel die liefde

Tweeslaapkamerkothuise met die beste see-uitsig in Agulhas.

Volledig toegerus bring net ‘n strandhanddoek. Gratis wifi, tv buite braai grasperk voor.

Ons bied drie ruim selfsorgkothuise met panoramiese see-uitsigte en stapafstand van winkels en restaurante af. Geleƫ in Kaap Agulhas.

Elke kothuis beskik oor:

  • 2 slaapkamers, een volledige badkamer en een aparte toilet,
  • Kothuise het slaapplek vir tot 4 gaste in een dubbelbed en 2 enkelbeddens,
  • Linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien,
  • ‘n Ten volle toegeruste kombuis en ‘n gemaklike sitkamer sal jou tuis laat voel.

Kothuise 1 en 3 het ‘n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande.

Hout kan in die dorp gekoop word of jy kan saambring.

Fasiliteite sluit in:

  • Buite braai area TV met oop kanale,
  • Ten volle toegeruste kombuis met tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne, yskas/vrieskas, ketel, broodrooster,
  • Kindervriendelik,
  • Linne, komberse en handdoeke word voorsien,
  • Parkeerplek van die straat af.

Bespreek of doen navraag so gou as moontlik om jou plek te verseker.

View more
Akkommodasie Prys per Nag ens.
Price per night: 2.200 ZAR
Price per night (7d+): 2.000 ZAR
Price per weekend (Friday and Saturday) : 2.200 ZAR
Extra Price per guest: 500 ZAR
Minimum no of nights: 2
Security deposit: 500 ZAR
Early Bird Discount: 5% discount for bookings made 0 nights in advance
Kamers en Slaap Besonderhede
Bedroom 1
Bedroom 2
Akkommodasie Adres en Kaart
Address: Exact location information is provided after a booking is confirmed.
City:
County: South Africa
State: wester province
Zip: 7285
Country: South Africa
Verblyf Besonderhede
Property Status: Geverifieerd,Gewilde Verblyf
Property ID: 40103
Rooms: 3
Bedrooms: 2
Bathrooms: 2
in-Boek tyd: 2nm
uit-Boek tyd: 10vm
Laat -in-Boek: 6pm
Opsionele Dienste: Late stay fee
Akkommodasie Kenmerke
Bed en Badkamer
Baddens x 1
Handdoek word verskaf
Hare Droogmaak Masjien
Linne word verskaf
Stort x 1
Belangrike Inligting
Geskik vir Funksies
Kinder Vriendelik
Kinders - geen onder 2jr
Rolstoel Toeganklik
Rolstoel Vriendelik - Ja
Troeteldiere - Nee
Dienste
Geen Elektrisiteit Fooi
Geen Sekuriteit Deposito
Reis - Lughawe pendel beskikbaar
Selfsorg Akkommodasie
Skoonmaakdienste - Beskikbaar teen Ekstra Fooi
Dinge om te Doen
Aktiwiteite - 4x4 Roetes
Aktiwiteite - Berg fiets ry
Aktiwiteite - Boot Ritte
Aktiwiteite - Hengel
Aktiwiteite - Pretpark
Aktiwiteite - Staproetes
Aktiwiteite - Swem
Aktiwiteite - Walvis Kyk
Aktiwiteite - Wildlewe
Aktiwiteite - Wynproe
Etes en Kombuis
Braai - Buitenshuis
Braai - draagbaar
Ketel
Koelkas
Kombuis - Basies
Kombuis - privaat
Mikrogolf oond
Oond
Toaster
Volledige Kombuis
Vrieskas
Fasiliteite
Balkon
Dstv - Entry Level
Internet
Kaggel - Binne
Parkering op perseel
Parking - On premises
Parking - Secure
Tuin - Nie Omsluit
TV
Naby Geriewe
Naby Histories Plekke
Naby Kroeg en Drinkplekkies
Naby Restaurante
Naby Strand
Naby Winkels
Other Features
Uitsig - Onbeperkte Seeuitsig
Uitsig - Seeuitsig
Verblyf Termes en Voorwaardes
Smoking Allowed
Pets Allowed
Party Allowed
Children Allowed

Availability

April 2026
M D W T V S S
 1
2.200 ZAR
2
2.200 ZAR
3
2.200 ZAR
4
2.200 ZAR
5
2.200 ZAR
6
2.200 ZAR
7
2.200 ZAR
8
2.200 ZAR
9
2.200 ZAR
2
10
2.200 ZAR
2
11
2.200 ZAR
2
12
2.200 ZAR
2
13
2.200 ZAR
2
14
2.200 ZAR
2
15
2.200 ZAR
2
16
2.200 ZAR
2
17
2.200 ZAR
2
18
2.200 ZAR
2
19
2.200 ZAR
2
20
2.200 ZAR
2
21
2.200 ZAR
2
22
2.200 ZAR
2
23
2.200 ZAR
2
24
2.200 ZAR
2
25
2.200 ZAR
2
26
2.200 ZAR
2
27
2.200 ZAR
2
28
2.200 ZAR
2
29
2.200 ZAR
2
30
2.200 ZAR
2
 
Mei 2026
M D W T V S S
 1
2.200 ZAR
2
2
2.200 ZAR
2
3
2.200 ZAR
2
4
2.200 ZAR
2
5
2.200 ZAR
2
6
2.200 ZAR
2
7
2.200 ZAR
2
8
2.200 ZAR
2
9
2.200 ZAR
2
10
2.200 ZAR
2
11
2.200 ZAR
2
12
2.200 ZAR
2
13
2.200 ZAR
2
14
2.200 ZAR
2
15
2.200 ZAR
2
16
2.200 ZAR
2
17
2.200 ZAR
2
18
2.200 ZAR
2
19
2.200 ZAR
2
20
2.200 ZAR
2
21
2.200 ZAR
2
22
2.200 ZAR
2
23
2.200 ZAR
2
24
2.200 ZAR
2
25
2.200 ZAR
2
26
2.200 ZAR
2
27
2.200 ZAR
2
28
2.200 ZAR
2
29
2.200 ZAR
2
30
2.200 ZAR
2
31
2.200 ZAR
2
past
today
booked

On the Map

Similar Listings

2.200 ZAR per night
×

Check Availability

Add to Favorites
Share
x
2.200 ZAR per night