Vakansie Akkommodasie Hulplyn

Kontakbesonderhede en wie ons is

Kontakbesonderhede en Wie Ons Is

Die webtuiste Vakansie Akkommodasie is 'n 2019 geskep deur JG [Johan] van Zyl die stigtervan Southern Staying Suid Afrika en Want2Stay. Johan was tot en met 2014 'n juris en op die regbank van die Streekhowe. Sy vrou Ancabe was 'n prokureur.

Johan het in 2021 die Southern Staying maatskappy ge-verkoop en is nou meer aktief betrokke by hierdie diens aan vakansiehuis-eienaars en vakansiegangers. Saam met sy dogter Nathali von Hollstein en hulle span is hulle woelig aan die gang om Vakansie Akkommodasie op te bou tot een van die bekendste aanlyn dienste.

Webtuiste: http://www.vakansieakkommodasie.co.za
Aanlyn Kontakdienste: http://www.vakansieakkommodasie.co.za/hulplyn
Whatsapp: https://wa.me/027115680243
Adres: Gordonsbaai, Wes-Kaap (maar ons werk landwyd)
Powered by: Want2Stay [Pty] Ltd

Kom ons vat hande en gesels en kuier in Afrikaans en ook as Trots Suid Afrika. Natuurlik is Engels ook geen probleem nie.

U vriend in vakansie akkommodasie...

Span: http://www.vakansieakkommodasie.co.za
Saam maak ons dit lekker!

Article Details

Article ID:
5
Category:
Views:
167
Rating (Votes):
(3)