Vakansie Akkommodasie Hulplyn

Seisoen Pryse - hoe om dit vas te stel

Hoe om seisoenale pryse vas te stel

1. Teken in en gaan na "My Listings".

2. Soek jou aanbieding en klik op die potloodknoppie onder die aanbieding se vertoonblok.

3. Klik op "Prys".

4. Rollees af na die "Prysaanpassing"-afdeling.

5. Identifiseer die 1ste datum van jou seisoen, byvoorbeeld 1 Desember, en dubbelklik op die datum [jy moet daarop dubbelklik].

6. 'n Nuwe vorm sal oopmaak. Voltooi dit.

7. Klik "Stoor".

8. Doen dieselfde vir jou volgende seisoen.




How to set seasonal prices

1. Login and go to "My Listings".

2. Find your listing and click on the pencil button under the listing's display block.

3. Click on "Price".

4. Scroll down to the "Price Adjustment" section.

5. Identify the 1st date of your season, for example 1 December, and double click on the date [you must double click on it].

6. A new form will open up. Complete it.

7. Click "Save".

8. Do the same for your next season.



Team: Vakansie Akkommodasie

Your Friend in Accommodation

Article Details

Article ID:
13
Category:
Views:
39
Rating (Votes):
(1)

Related articles